NW Tennisproewe suksesvol

Posted in Sport

Die Noordwes tennisproewe het oor die naweke van 12-13 Oktober en 19-20 Oktober in Klerksdorp plaasgevind. Altesaam 265 spelers van Rustenburg, Ottosdal, Brits, Hartbeespoort, Sannieshof, Vryburg, Schweizer-Reneke, Potchefstroom, Mafikeng, Lichtenburg, Zeerust, Stella en Klerksdorp het deelgeneem en 40% nuwe spelers is geregistreer.