Perdry gee gestremde tiener vlerke

Posted in Sport

Deur JP Myburg

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Rochelle Botes is ‘n 15-jarige dame wat nie skrik vir ‘n uitdaging nie. Sy het ongeveer 9 jaar gelede begin perdry, maar moes eers oor ander hekkies spring om te kom waar sy vandag is. Rochelle wat tans ‘n leerling is aan die Overvaal privaatskool is as baba gediagnoseer met Spina-Bifida, die disfunksionele groei van die rugstring. “Dokters het gesê dat ek nooit sou kon loop nie, nie eers staan of sit nie, maar met behulp van baie oefe-ning, gebede en ‘n hele paar operasies, is ek instaat om te kan loop,” vertel ‘n trotse Rochelle.

To read the full story, read page 13 of our 9 November 2018 issue.