Skuts in die kol

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Orkney - Skuts van die Orkney Jagklub het hulle weereens goed van hul taak gekwyt deur die kolle te tref met skietkompetisies wat gehou is op provinsiale en nasionale vlak. In die jaarlikse Nasionale CHASA Sportskiet kompetisie vir 2017 het vier van Orkney Jagklub se lede plekke verwerf.

To read the full story, read page 40 of our 23 November 2018 issue.