Vaal Reefs rugby sal voortleef

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Orkney - Die onlangse aankondiging dat Vaal Reefs Rugbyklub sy deure gaan sluit het talle lojale ondersteuners geskok, maar die Rooiwal Rekreasiesentrum op Orkney wil sorg dat dié klub saam met ander klubs se geskiedenis behoue bly.

To read the full story, read page 30 of our 23 November 2018 issue.