Skietklub in die kol

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die SAJWV Witrenostertak het sy jaar op ‘n hoogtepunt afgesluit. Na ‘n skietdag vol pret en spanskietkompetisies, is die toppresteerders vereer. Marnu Oelofse is ‘n uitstekende skut en het ‘n platinum-toekenning ontvang vir sy goeie telling op die Springbok- en Blouwildebeestabelle tydens ‘n SAJWV Presidentskiet Intertakkompetisie.

To read the full story, read page 24 of our 30 November 2018 issue.