10 Paaltjies vir Alexander

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Potchefstroom - Noordwes se voorslag bouler, Craig Alexander, het verlede week die besondere prestasie behaal deur 10 paaltjies in ‘n wedstryd te neem. Hy het dit vermag in ‘n KSA 3-dag wedstryd teen Grens in Oos-London. Noordwes het eerste gekolf en is almal uit vir 199, met Brady Barends se 50 die beste.

To read the full story, read page 24 of our 30 November 2018 issue.