Ringbal-ster skitter

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Ilke-Mari Hees is tans ‘n gr 10 leerling aan Hoërskool Klerksdorp en is onlangs bekroon as die dr Kenneth Kaunda-distrik Ringbalspeler van die jaar. “Ek was so verbaas gewees en het dit nie verwag nie. Ek het op my ma se sosiale media gesien sy het dit daarop geplaas en toe bel sy my om te sê ek het hierdie wonderlike prestasie bereik. Ek was uit my vel uit en dankbaar vir die Here se genade,” vertel sy.

To read the full story, read page 17 of our 30 November 2018 issue.