Rugbyspan in Dubai

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Vanjaar is die derde jaar wat Hoërskool Wesvalia aan die Sewes rugbytoernooi in Dubai gaan deelneem. Hulle het op Dinsdag 27 November vertrek en begin op Donderdag 29 November met hulle eerste rondte in hierdie reeks. Die span is beter bekend as die Noordwes Barbarians o/19 span wat leerlinge van Wesvalia, een leerling van KHS en ander leerlinge van Klerksdorp en selfs Lichtenburg insluit.

To read the full story, read page 17 of our 30 November 2018 issue.