Kosh rolballers in NW-span

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die Klerksdorp Rolbalklub het dertien spelers gelewer vir die 6 Noordwes spanne wat pas aangekondig is. Die spanne neem in 2019 aan die onderskeie inter-distrikte toernooie deel.

To read the full story, read page 24 of our 7 December 2018 issue.