Onder ses ure...

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - ‘n Boorling van Bothaville het die land aan die gons nadat sy die eerste vrou is om die Comrades marathon onder ses ure te voltooi. Gerda Steyn (29) het in die Vrystaat grootgeword en is by Nedbank Sport betrokke. Sy hardloop ook vir die klub.

To read the full story, read page 17 of our 14 June 2019 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1