Diere baat by wedloop

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die Kameeldo-ring Trailrun wat ten bate van die Orkney Animal Shelter gereël is, was ‘n groot sukses met meer as 200 deelnemers. Die wind op Saterdag 3 Augustus was tipies wat van Augustus kon verwag word, maar die mense het opgedaag en ‘n feestelike atmosfeer het geheers met koffie en kosstalletjies en ’n miernes van bedrywighede.

To read the full story, read page 20 of our 9 August 2019 issue.