Blaser reg vir groot toernooi oorsee

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Michelle Rozell is ‘n bekende gesig op netbalbane met fluitjie in die mond of iewers besig met atletiekafrigting. Haar oë glimlag altyd, maar kan ook ‘n doodskoot kyk na ‘n ouer of speler wat nie haar fluitjie gehoorsaam nie. Tog is Michelle bekend as ‘n streng, maar regverdige blaser op die netbalbaan.

To read the full story, read page 21 of our 24 August 2018 issue.

Hockey fever

Posted in Sport

Curro Klerksdorp hosted an u/13 primary school hockey tournament for second teams on the astro on Friday 17 and Saturday 18 August. Primary schools from as far as Rustenburg, Schweizer-Reinecke and Lichtenburg competed against Klerksdorp schools. Pictured here girls and boys hockey teams from Laerskool Saamtrek are playing against Laerskool Rustenburg on Friday 17 August. Laerskool Saamtrek’s boys team ended third in the tournament. Ian van der Westhuizen was declared goal scorer of the tournament while Eugene Marais and Juan Prinsloo shared the trophy of player of the tournament. Photo: Salomé Kotzé.

Ry, hardloop land plat vir MS

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Morné Basson beoog om 72 halfmarathons in soveel dae te hardloop. Hy gaan op 31 Desember afsit. Hy het op Maandag 13 Augustus weggespring met sy toer om vir die wêreldrekordpoging voor te berei waar hy van PE na Melkbosstrand sal reis en by al die dorpe tussen-in sal stop. 

To read the full story, read page 20 of our 17 August 2018 issue.

Luggeweerskiet: ’n Sport vir almal

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die Klerksdorp luggeweerklub by Hoërskool Wesvalia wil die gemeenskap betrokke kry om deel te neem aan hierdie sportsoort. “Dit is ‘n sport vir almal, mans en vrouens kan deelneem, oud en jonk. Wat lekker is van hierdie sportsoort is dat jy as skut bepaal wat jy gaan uitkry en dit hang natuurlik af van hoeveel jy insit. Dit is ‘n individuele sport asook ‘n spansport. Daar heers ‘n ongelooflike gemaklike, tog kompeterende atmosfeer op die baan en die skuts ondersteun mekaar ongelooflik baie,” sê voorsitter en afrigter, Hanro Pretorius.

Body perfection

Posted in Sport

Klerksdorp Record, Klerksdorp - Athletes from all over the country participated in the IBFF North West Classic this past weekend. Athletes competed in line-ups ranging from Miss Fitness Model and Miss Beach Bikini to ladies and mens bodybuilding. Spectators were in awe of the dedication and hard work these athletes have to go through to show off their bodies. 

To read the full story, read page 20 of our 10 August 2018 issue.