Klerksdorpers blink uit by Sun City

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerkdorp - Talle fietsryers van Klerksdorp het aan die Bestmed Cycle4Cansa by Sun City deelgeneem. Dit was ‘n koue naweek oor 24 en 25 Augustus en die 103km-resies was op ‘n gladde pad.

To read the full story, read page 28 of our 30 August 2019 issue.

Hotrods reg vir nuwe seisoen

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Na die winter is die hotrods gediens en die ovaalbaan is skoongeskrop vir die eerste resies van die nuwe seisoen. Klerksdorp Raceway skop Saterdag 31 Augustus die renkalender af met ‘n vuurwarm 1660 Thunder Challenge.

To read the full story, read page 28 of our 30 August 2019 issue.

Kampioene

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - KHS se o/15-span het hul kritici stil gespeel toe hulle op Saterdag 13 Augustus as die Virsekerbeker kampioene aangewys is. Dit is die tweede jaar dat dié gedugte span die trofee omhoog hou. Die span het Volkies met 17-5 afgeransel en drie keer agter die pale gekuier. Volkies het eers in die tweede helfte daarin geslaag om punte aan te teken.

To read the full story, read page 20 of our 23 August 2019 issue.

KHS-span reg vir finaal

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Na die afgelope naweek se taai semi-finale wedstryde in die Virsekerbeker, het net een Klerksdorpse span die knoop deurgehak om in die finaal te speel. KHS se o/15’s het weereens ‘n skitterende wedstryd beleef teen Wonderboom en met 44-10 gewen.

To read the full story, read page 20 of our 16 August 2019 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1