Spoedvrate trek saam vir Sprints

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Na ‘n afwesigheid van twee jaar, sal Goueweg volgende week weer brul met haastige motors en motorfietse. Alles natuurlik wettig. Ivan Coetzer van Haco Engines het met Ebersohn Motor & Truck saamgespan en bied die gewilde Sprint-byeenkoms op Dinsdag 24 September aan.

To read the full story, read page 24 of our 20 September 2019 issue.

Hokgevegte vir oud en jonk

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die naweek is dit Klerksdorp Fight Night en volgens MMA kenners dalk die grootste promosie nog met 4 titelgevegte waarin Klerksdorp se bestes gaan kompeteer vir die uitmuntende KFN titel in hul gegewe gewigsklas.

To read the full story, read page 24 of our 13 September 2019 issue.

Mud, sweat and tears at adventure run

Posted in Sport

Klerksdorp Record, Klerksdorp - Mud, sweat and tears (of laughter) were the order of the day at Coverdale and Cancervive’s first ever Mud Adventure Run (just for ladies). Coverdale is the Interim Home where cancer patient’s stay in Flamwood. According to the organiser of Saturday 7 September’s event, Charmaine Rider, she was blown away by the good response to the event. 

To read the full story, read page 12 of our 13 September 2019 issue.

Karateka wen goud

Posted in Sport

Lamoni Coetzer van die Stilfontein BKI Karateklub wen goud in die kumite afdeling tydens die Karate SA (KSA) Alle Style nasionale bekerkompetise vir vroue wat in Durban plaasgevind.

UA-34805051-1 UA-34805051-1