Atlete oes pryse in

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Potchefstroom - Met KHS wat blaas in Potch Gimmies se nek, kon die blou golf net-net nie die knoop deurhak om Gimmies as die inter-kampioene te onttroon nie. Gimmies is die afgelope vyf jaar onoorwonne in die Noordwes Interhoër met KHS kort op hul hakke. Hoërskool Wesvalia het ook uitstekend gevaar en algeheel vierde geëindig.

To read the full story, read page 20 of our 21 February 2020 issue.

Bronze for Tanki

Posted in Sport

Klerksdorp Record, Klerksdorp - Local wrestling star Tanki Tau won a bronze medal at the recent Senior African Championships held in Algeria. He wrestled in a star-studded weight category in which no less than nine international wrestlers competed for a medal.

To read the full story, read page 13 of our 21 February 2020 issue.

Another win for Dusty

Posted in Sport

Dusty Day won the Dischem Ride for Sight race in Boksburg over the weekend. He races for the Barzani cycling team. The race is one of the biggest classics on the SA racing calender. He finished the 116 km in 2:34:14.

Sosiale liga laat balle rol

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Klerksdorp Rolbal Klub se eerste besigheids liga het 8 spanne gehad wat die afgelope 6 weke meegeding het om ‘n plek in die finaal om gekroon te word as die kampioen. Dit was ‘n rondomtalie toernooi en rolbal van hoë gehalte was aan die orde van die dag as in ag geneem word dat van die spelers nog nooit aan ‘n rolbal geraak het nie.

To read the full story, read page 13 of our 21 February 2020 issue.

Sak vol medaljes vir Schoonspruit

Posted in Sport

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Hoërskool Schoonspruit het op Vrydag 14 Februarie aan die Platinum Skole Inter in Potchefstroom deelgeneem en 65 medaljes ingeoes en 18 nuwe rekords opgestel. Altesaam 19 goue medaljes was in Schoonspruit se sakkie aan die einde van die dag.

To read the full story, read page 20 of our 21 February 2020 issue.

UA-34805051-1 UA-34805051-1