News: Local

Steve kom “skree” in Klerksdorp

Written by Midweek. Posted in Latest News

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die gewilde Afrikaanse sanger, Steve Hofmeyr het onlangs sy nuutste album, Skree, bekendgestel en is besig om prestasie-op-prestasie te bereik met hierdie album. Hy tree binnekort in Klerksdorp op en dit beloof om ‘n vertoning vir die boeke te wees.

UA-34820896-1