News: Local

Ekonomiese navorsing tops by NWU

Written by Midweek. Posted in Latest News

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die NWU se Fakulteit Ekonomiese en Bestuurs-wetenskappe het weereens besonders goed gevaar by hierdie jaar se Uitnemendheid in Navorsing-toekennings, wat op 27 Oktober gehou is. Die fakulteit het die titels van Produktiefste Senior Navorser en Produktiefste Junior Navorser gewen.

UA-34820896-1