Vroue bid saam

Posted in Latest News

Die Wêreld Biddag vir Vroue op Vrydag 6 Maart is wyd en syd bygewoon. Verskeie skole het programme gehad met die hoof-program by NG Kerk Doringkruin.

Vanjaar was die fokusland Zimbabwe waar veral die vroue en kinders besonder swaar kry. Drie skoolmeisies, Sara Anne Brits in rooi, Deniëllyn von Wielligh in wit en Zoey Soldaat in geel het die klem geplaas op LIEFDE, VREDE en VERSOENING.

UA-34820896-1