Lizz Meiring kuier in Hartbeesfontein

Posted in Latest News

Lizz Meiring het op Saterdag 7 November in Hartbeesfontein gekuier. Sy het saam met Johan Panda du Preez ‘n praatjie aangebied by Tigane Kwekery oor hoe om jou eie groente te kweek. Panda is ‘n tuinier en kok en het demonstreer hoe maklik dit is om in ‘n houer groente te plant. Met Lizz se komiese inslag het die oggend in die tuin verbygevlieg.

UA-34820896-1