Diesel vir boere

Posted in Latest News

Die Boere Droogtehulp SA NPC span het op Saterdag 13 Maart in die stad kom draai. Die groep se beroep aan Klerksdorpers, Borg ‘n kannetjie diesel om voer vir ‘n boer te vat, is beantwoord en heelwat diesel is geskenk. Volgens die organiseerder, Jan Lotz, is die fokus boere in die Noord-Kaap en diegene wat ly onder ‘n sprinkaanplaag. Meer inligting by www.boeredroogtehulpsa.org.

UA-34820896-1