Aardklop bied wye spektrum

Posted in Latest News

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die Aardklop Nasionale Kunstefees stel vandeesweek sy program bekend. Daar is baie om na uit te sien - van die onthutsende en ontroerende tot die vermaaklike. Kaartjieverkope open op Donderdag 23 Julie en die fees duur van 6 tot 10 Oktober.

UA-34820896-1