Laerskool Goudkop gee om

Posted in Schools

Laerskool Goudkop se Omgeeraad het ‘n muntlegging gehou ten bate van Klerksdorp DBV. Leerlinge het ‘n goeie bydrae gelewer. Op die foto is Jaco Zevenster (hoof), Derick Kotze (DBV), Zoleka Mbotshane, Sue Gentz (DBV), Madelene van Dyk en Elzanne Hattingh, Louisa Heymans  (omgeeraadvoog) en (voor) Andrew Saaiman en Madeleine Louw (omgeeraadvoog).

UA-34820896-1