Tags: Klerksdorp, Midweek, Latest, News, Community,

Checkers soek jou wors

Written by Midweek. Posted in Regular

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Die landswye soektog na die land se beste boerewors is hier en boerie liefhebbers wat glo dat hul resep die beste is, word genooi om op 21 Junie die jaarlikse Championship Boerewors-kompetisie te betree.

UA-34820896-1