Tags: Klerksdorp, Midweek, Latest, News, Community,

A safer environment for your child

Written by Midweek. Posted in Regular

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - The schools are closed and children are bored… The wrong company, abuse, sexual predators, social media, availability of information on the internet on just about anything pose danger for your child.
The list of concerns parents have relating to their children today is endless.

To read the full story, read our 30 June 2015 issue.

Hospice vra gebruikte goedere

Written by Midweek. Posted in Regular

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Hospice is bekend as ‘n nie-winsgewende organisasie wat hom beywer in die versorging van 568 kanker, HIV, TB en Motor Neuron pasiënte wat op daaglikse basis in die gemak van hul eie huise deur ge-kwalifiseerde susters en versorgers versorg word. Ten einde al die projekte suksesvol  te onderhou, moet Hospice self fondse genereer.

To read the full story, read our 30 June 2015 issue.

 

Deon Meyer by reünie

Written by Midweek. Posted in Regular

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Hoërskool Schoonspruit is vanjaar 60 jaar oud en die skool gaan feesvier soos min. Een van die skool se mees bekende oudleerlinge, Deon Meyer, gaan dit bywoon en sal ondermeer sy nuutste boek teken. Meyer se nuutste boek, Ikarus, het pas die lig gesien.

To read the full story, read our 23 June 2015 issue

UA-34820896-1