Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times
deur Santjie van der Merwe
Uitgegee deur NB Uitgewers
 
In ​Weg is nie ’n plek nie herinner Santie van der Merwe ons hoe die liefde ons almal raak, en dat verlies soos ’n kooltjie bly smeul en onverwags weer kan vlamvat. Maar soms skenk die heelal vir ’n mens ’n beskermengel wanneer jy dit die nodigste het. Dit vertel die storie van Natasja wat na ‘n liefdesteleurstelling op die plaas Lelievlei beland en so haar lewe onherroeplik verander. Santie is gebore en getoë in Noordwes, en woon in Centurion. As tuisblyma het sy af en toe kortverhale geskryf. Eers ná haar kinders uit die skool is, het sy haar hand aan ‘n roman gewaag. In 2015 publiseer sy twee romans, en daarna, tot en met 2022, verskyn daar amper jaarliks ’n roman uit haar pen. Kry Weg is nie ‘n Plek nie by jou naaste boekwinkel.