Parkie onnie gaan Durban toe

Written by Midweek. Posted in Sport

Alwyn Venter, onderwyser by Laerskool Meiringspark, is gekies om die SA platteland te verteenwoordig in die jaarlikse interprovinsiale muurbaltoernooi in Durban.