Aftelling na Draf en Trap begin

Written by Midweek. Posted in Sport

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Voorafinskrywings vir die Ottosdal Draf en Trap het reeds op 12 Januarie gesluit.

Die groot byeenkoms vind op 25 Januarie plaas.

Die pasta-aand, op 24 Januarie, sal verrigtinge afskop. Verwag weer bergfietsrenne, padrenne, ‘n marathon asook goeie musiek en samesyn. David Louw is die seremoniemeester vir die dag.

Besoek www.ottosdaldrafentrap.co.za vir meer info oor die verskillende renne en afstande.