Tags: Klerksdorp, Midweek, News, Sport,

KHS se sportsterre

Written by Midweek. Posted in Sport

KHS het onlangs sportpryse uitgedeel. Kayla van der Bergh is as sportmeisie van die jaar aangewys. Sy is die Afrika-kampioen in o/17 kort hekkies. Die seuns, Jaco Anderson en Zane van Staden deel die trofee as sportseun van die jaar. Anderson is gekies vir die SA Hoërskolespan en Van Staden het ‘n silwermedalje verower by die SA-byeenkoms in o/15 kort hekkies.

Oud maar nie koud

Written by Midweek. Posted in Sport

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Hannes van Wyk (75) en Johan Joubert (80) laat hulle nie onderkry nie. Dié senior manne neem aan die parkrun deel en behaal die afgelope maand eerste plek in hul onderskeie ouderdomsgroepe.

Run a night race

Written by Midweek. Posted in Sport

Klerksdorp Midweek, Potchefstroom - Local runners can compete in the Supa Quick Night Race, presented by the Berts Bricks Athletic Club.
The event will take place on Wednesday 16 October.

Tazmin hits Gauteng for a six

Written by Midweek. Posted in Sport

The NW women’s cricket team played against Gauteng in Potchefstroom on Saturday 12 October and NW recorded a 10 wicket win. The star of the match was Tazmin Brits (from Klerksdorp) on 79* off 76 balls.
Photo: SMinc Sports Management Incorporated.

UA-34820896-1