Moordenaars van bejaarde vrou in hof

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Twee van die drie mans wat op 26 Januarie 2018 naby Lichtenburg vasgetrek is vir die moord op ‘n geliefde inwoner van Lichtenburg, Toodles Kotzé (71) is Maandag borgtog geweier toe hulle in die landdroshof op Lichtenburg verskyn het.’n Selfoon wat tydens die voorval gesteel is, het uiteindellik gelei tot hulle in hegtenisneming.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 09 Februarie 2018 uitgawe

 

UA-34826928-1