Swart Ekonomiese Bemagtiging – Nuwe vereistes!

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die onlangse aankondiging deur die regering dat die Kode vir Swart Ekonomiese Bemagtiging aangepas word dat minstens ‘n kwart van elke boerdery voortaan in swart besit moet wees indien daar produkte aan die regering verskaf word, het bepaalde uitwerking op kleiner boerderye wat ‘n omset tussen RM10 en RM50 het.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 09 Februarie 2018 uitgawe

 

UA-34826928-1