Op heterdaad betrap

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die Lichtenburg SAP in samewerking met die Gemeenskaps Polisiëring Forum het in die vroeë oggendure van Donderdag, 4 April 2018 ‘n deurbraak gemaak toe ‘n groep buitelanders op heterdaad betrap is terwyl hulle diesel vanaf trokke steel.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 13 April 2018 uitgawe

UA-34826928-1