Man maak hek oop en word geskiet

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – ‘n Man is Sondag in die vroeë oggendure op ‘n kleinhoewe tussen Lichtenburg en Mahikeng doodgeskiet toe hy blykbaar by die hek gestop en uitgeklim het om dit oop te maak.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 06 Julie 2018 uitgawe

 

UA-34826928-1