Coligny Vorentoe gaan van krag tot krag!

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – COLIGNY – Die Coligny Vorentoe Projek wat gerugsteun word deur die organisasie, “South Africa Day” is in volle swang en nadat verskeie projekte reeds suksesvol afgehandel is deur die gemeenskap is daar nog baie positiewe veranderings in die pyplyn vir Coligny.

Om die volle storie te lees, kyk na ons 06 Julie 2018 uitgawe

 

UA-34826928-1