Drie vas na moord by inisiasieskool op Biesiesvlei

Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – BIESIESVLEI – Die polisie van Biesiesvlei het drie mans gearresteer vir moord op ‘n 32-jarige man by ‘n inisiasie skool op die plaas Kaallaagte naby Biesiesvlei.

Om die volle storie te lees, lees bladsy 3 van ons 26 Junie 2015 uitgawe.