Beslag gelê op onhigiëniese produkte

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die Lichtenburg SAPD in samewerking met die Departement van Gesondheid, Verkeersdepartement, Departement van Ekonomie en Binnelandse sake het ‘n gesamentlike operasie geloods. Tydens die genoemde operasie is verskeie besighede in Lichtenburg besoek en daar is beslag gelê op vragte onhigiëniese vleis en kruideniersware. 
To read the full story, read our 26 Oktober 2018 issue.

UA-34826928-1