Helpende Hand gee behoeftige graad eens ‘n groot hupstoot

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Solidariteit Helpende Hand se Skooltassieprojek vier in 2019 sy twaalfde bestaansjaar. Dit is ’n nasionale projek wat alreeds meer as 32 000 behoeftige graadeens se lewens verryk het deur hulle met ‘n vol gepakte skooltassie toe te rus sedert die projek in 2007 van stapel gestuur is.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 11 Januarie 2019 uitgawe