K9 Jack help met arrestasie

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Verlede Saterdagaand, 22 Junie omstreeks 18:10 het Golden Eye Sekuriteit ‘n alarm by ‘n plaaslike besigheid gekry en die reaksielede en die K9-eenheid het hul na die toneel gehaas.
Om die volle storie te lees, kyk na ons  28 Junie 2019 uitgawe