Helpende Hand voed tans 8 000 kinders

Written by Zandre. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Danksy Helpende Hand se ondersteuners en bekende #StopHonger-ambassadeurs kan dié welsynsorganisasie vanjaar aan 8 000 kleuters landwyd elke dag ’n gesonde bord kos voorsien.

Lees meer in ons 12 Julie 2019 weergawe.