Huis in brand verwoes!

Written by Zandre. Posted in Jongste Nuus

Die huis van Nelius en Nelmarie Rall in die Coligny distrik het Maandagoggend omstreeks 08:30 tot op die grond afgebrand en hul is in n oogwink met net die klere aan hul lywe gelaat. Op die foto kan gesien word hoe die vlamme die huis wat uit die agttien honderds dateer, vernietig. Lees meer oor die voorval op bl. 3.

 

Wen 'n ton kunsmis