Uitreik na die gemeenskap
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Lichtenburg SAPD en klein sakemanne het op 13 November 2021 na ‘n kort kerkdiens uitgereik na die gemeenskap. Kolonel Willem Bekeer sê dit was verblydend om glimlagte op 200 gesinne se gesigte te sien toe die voedselpakkies aan hulle oorhandig is.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 18 November 2021 uitgawe