Afriforum hanteer self dienslewering-probleme

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – SANNIESHOF – Afriforum se Sannieshof-tak het op 17 November 2021 ‘n privaat kontrateur aangestel om dreine te suig nadat die Twaing Plaaslike munisipaliteit versuim het om hierdie basiese diens te lewer.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 26 November 2021 uitgawe