Eerste plek vir RJ
RJ Janse van Rensburg, ‘n plaaslike atleet het verlede naweek aan die “Be Active Obstacle Course Race” in Bloemfontein deelgeneem en met ‘n eerste plek weggestap in die 5 km divisie. Dit wil gedoen wees, geluk RJ!
Om die volle storie te lees, kyk na ons 03 Desember 2021 uitgawe