Sukses tydens Operasie

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – SANNIESHOF – Tydens ‘n onlangse SAVE-A-LIFE Operasie wat die Sannieshof SAPD uitgevoer het op 1 Desember 2021, is daar tydens ‘n padblokkade beslag gelê op 318,2 kg koperkabels wat onder bande weggesteek was, 0,054 gram dwelms asook onwettige drank
Om die volle storie te lees, kyk na ons 10 Desember 2021 uitgawe