Nuwe kerkgebou ingewy

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Die Nederduits Hervormde Gemeente Coligny het op 12 Desember 2021 hul nuwe kerkgebou ingewy byna ‘n jaar nadat dit totaal deur ‘n brand verwoes is.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 17 Desember 2021 uitgawe