Hewige boetes opgelê vir onpadwaardige voertuie

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Sowat 40 motoriste is beboet tydens ‘n padblokkade wat opgestel is verlede Vrydagoggend op die Lichtenburg/Mahikeng-pad.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 23 Desember 2021 uitgawe