Karateklub gee om vir diere

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

Die Karatekas van die BKI Karateklub het ‘n poging aangewend om geld in te samel vir die Lichtenburg Dierewelsyn. Kos is daarmee gekoop en op die foto is van die lede wat die klub verteenwoordig het met die oorhandiging van die skenking.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 14 Januarie 2022 uitgawe