“Bez” tree af na 41 jaar

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

NOORDWESTER – LICHTENBURG – Na 41 jaar diens in die Korrektiewe Dienste het Albertus Bezuidenhout op 31 Desember 2021 afgetree. Die grootste deel van sy 41 jaar diens was hy verbonde aan die Lichtenburg Korrektiewe Dienste waar hy onder die bynaam “Bez” bekend gestaan het.
Om die volle storie te lees, kyk na ons 14 Januarie 2022 uitgawe