Hartsrivier loop oor

Written by liesl. Posted in Jongste Nuus

Die Hartsrivier aan die noordekant van Sannieshof is so vol dat dit oorstoot in die veld in nadat meer as 100mm reën verlede Donderdag in die omgewing van die plase Taaiboschpan en Klippan gemeet is. Die pragtige foto is deur ‘n inwoner van die dorp aan die Noordwester gestuur.