
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Laerskool Burgersdorp se atlete het puik presteer tydens die jaarlikse Huissport wat onlangs by die skool aangebied is. Mnr Wollie Wolmarans het op die foto’s onder die atlete se toekennings oorhandig. Die span van die Gemsbokke het die Sportbeker gewen tydens Laerskool Burgersdorp se Huissport.