Bestuursprobleem by Eskom groter as geldprobleem – TLU SA
NOORDWESTER – LICHTENBURG – TLU SA is verheug oor die feit dat Nersa voorlopig geen verdere tariefverhogings aan Eskom toegestaan het nie. Aan die ander kant is dit onaanvaarbaar dat Eskom met meer beurtkrag dreig as gevolg van daardie weiering.
Om die volle storie te lees, lees bladsy 5 van ons 03 Julie 2015 uitgawe.